Die koor onder leiding van Tiaan Jordaan en met mev. Esther van der Merwe se hulp, behaal ’n B+.

Gerhard Fouché behaal vir ’n Vioolconcerto 'n B+ en Marlou Strydom vir sy Slagwerk Instrument-solo ’n A. Hy vorm ook deel van die Bloemfonteinse Jeugorkes wat ’n A++ ontvang.

Franco Smith neem privaat klas en behaal ook in hierdie Engelse Kunswedstryd puik uitslae. Vir ’n gedramatiseerde prosa behaal hy ’n A+ en vir ’n formele gedig ’n A+.  Vir ’n monoloog behaal hy ’n A++ simbool