Sannies pompoms bestaan al agt jaar by Sand du Plessis. Gr 11 en 12 dogters was tot aan die einde van 2016 in hierdie selektiewe groep.

Die laaste hoogtepunt is die skool se Revuefees in Augustus.

Die pompoms het na “Chearleaders” verander einde 2014. Gr 10 seuns en dogters is nou ingesluit. Hulle gaan aan kompetisies deelneem met bepaalde voorskrifte.

pompoms