Hierdie jaar het ons atletiek op ’n hoogtepunt afgeskop. Dit was werklik ’n jaar wat daar baie atlete deelgeneem en deurgedring het na die volgende rondtes.

Zone 1 : 64 deelgeneem

Motheo: 30 deelgeneen

HTS Louis Botha: 33 deelgeneem

Sentraal Top 20: 20 deelgeneem

Vrystaat Kampioenskap: vier deelgeneem: Gerhard Fouchè, JJ Marx, Steven Matthysen, Syntiché Prior

Beste seunsatleet : Gerhard Fouchè

Beste dogtersatleet: Syntiché Prior

Die atlete wat deelgeneem het aan die verskeie rondtes word gelys.

Motheo sone 1

mothe0

Motheo/Xariep

motheo gariep

Vrystaat Kampioenskappe

vrystaat kamp

HTS Louis Botha

HTS

Sentraal Top 20

sentraal

Reddersburg

reddersburg