Sannies nuus

Tydens die Suid-Vrystaatse Netbalproewe wat plaasgevind het in Sasolburg, op Saterdag 23 Mei 2015 is vier van ons spelers in die spanne ingesluit.

Die spelers vir die Suid-Vrystaatspan is as volg:

o/19 span:   Tarryn Saaymans – o/19 span
 o/14 span: Micaela Meyer en Leona Sisita
 o/16 span: Sonet van Vuuren is opgeneem in die o/16 B Suid-Vrystaatspan.

netbal2015r

Van links: Sonet van Vuuren, Leona Sisita, Micaela Meyer en Tarryn Saaymans

2011-10-28 092615