Sannies nuus

Die skool is regtig trots op die volgende seuns wat ingesluit in die Vrystaatse Kiewiete spanne.

0/16’s van links: Arthur Watkins, William Bloem, Rudolph Coetzee, Gerhard Fouché (o/k), Michael Armstrong en Enrico Vermaak.

kiewet001

0/19’s van links: Nicky Hattingh, André van der Berg, Jean Jacques Marais, Lorenco van der Westhuizen, Lanzé Botha, Teboho Moroke en Marcel Smit (o/k).

kwiet002

Die seuns het alreeds twee opwarmingwedstryde gespeel en die uitslae is soos volg:

0/16’s:  teen Oos-Vrystaat wen 54-12
   teen Sandveld wen 28-0
0/19’s:   teen Oos-Vrystaat wen 21-19
   teen Sandveld en 31-29

Die o/16 week vind in Frankfort plaas vanaf 28 Junie tot 1 Julie. Die o/19 week vind in Reitz plaas vanaf 28 Junie tot 9 Julie 2015.

Ons wens die seuns alle sterkte toe en hoop dat hulle die skool se naam gaan hoog hou.

2011-10-28 092615